Eikestad-buitelugkuns moet koers kry

Netwerk24 | Melvyn Minnaar:

 

Reflection – Openbare kuns op Stellenbosch

Mooi, vermaaklik, indrukwekkend of betekenisvol?

 

 

Ian Redelinghuys Foto’s: MElvyn Minnaar

Die merkwaardige onderneming wat as die Stellenbosse Buitelug-beeldhoutrust bekend is, het pas sy jongste projek staangemaak en dit lyk asof bogenoemde vrae sy goeie bedoelings kortwiek.

Natuurlik sal die mees ­geslaagde kuns, binne of ­buite, op straat of in die galery, waarskynlik al vier vrae fors en volledig beantwoord…

 

Lees hele stuk op: http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-05-19-eikestad-buitelugkuns-moet-koers-kry

2018-10-23T17:44:32+00:00