fbpx

Inggs wys ‘portrette van die onopvallende’

Network24 | Melvyn Minnaar:

 

Stephen Inggs
In die Michaelis-galery, Universiteit van Kaapstad

’n Aanbieding deur sy senior studente in die soldervertrek bo sy oorsig-tentoonstelling is ’n speelse, oulike gekskeerdery met Stephen Inggs se deur­lopende tema in sy fotografiese kunswerke oor sowat 25 jaar. 

Anysberg II, Klein Karoo, Typology of Place (2008) deur Stephen Inggs. ’n Digitale afdruk met argief-ink op papier. 

’n Swetterjoel bene, pot­skerwe en selfs hopies grond is netjies op inspeksietafels uitgelê met kamma-byskrifte. Inggs se fotografiese “obsessie” met “goeters”, wat dit van die mens se interaksie met die omgewing openbaar en in die titel Index vasgevang is, word oordadig ­gedemonstreer…

 

Lees hele stuk op: http://www.netwerk24.com/vermaak/2014-10-13-inggs-wys-portrette-van-die-onopvallende

2018-10-23T17:36:31+00:00