Internet & Afrika-kuns

Netwerk24:

 

Dr. Julie Taylor is aan die stuur van ’n nuwe webtuiste wat op kontemporêre kuns van Suider-Afrika fokus. Rudolf Stehle praat met haar oor die opgang van Afrika-kuns en die potensiaal wat die internet vir plaaslike kunstenaars inhou.

 

Dr. Julie Taylor van die aanlyn handelsplatvorm. Foto: Cornél Van Heerden

In 2008 toe Zimbabwe polities en ekonomies ’n laagtepunt bereik het, het Julie Taylor haar familie in Harare besoek. Kostekorte en honger­snood was aan die orde van die dag, vertel dié gebore Zimbabwiër wat nou in Johannesburg woon.

Sy het by die enigste gevestigde kontemporêre kunsgalery in die stad gaan inloer en by die kurator van die galery gehoor daar kom elke dag kunstenaars aan wat drie tot vier dae geen kos oor hul lippe gehad het nie…

 

Lees hele stuk op: http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-03-24-internetafrika-kuns

2018-10-23T17:42:09+00:00