fbpx

Kunskêrels van die Kaap

Netwerk24 | Melvyn Minnaar:

 

Die tweeling Hasan en Husain Essop het reeds verskeie ‘reëls’ oorgeskryf, skryf Melvyn Minnaar. 

Kêrels van die Kaap is hulle. Spesifiek van dáárdie Kaap waar kultuur, godsdiens en maatskaplike omstandighede byna alles bepaal. In hul geval ook ’n uitsonderlike kunstenaarskap.

‘n foto getitld “Silat Mulut”

Nog meer ongewoon: ’n Unieke broederlike tweelingskap wat sy eie reëls, afleidings en werkwyse opstel – en wat gelei het tot kunswerke wat fors en formidabel juis daardie “Kaap-skap” as tema en universele geldigheid vasvang.

’n Mens kan vandag kwalik aan enige ander kunstenaar dink wat so presies en getrou ’n spesifieke, kleurryke en dinamiese Kaapse gemeenskap in hul werk priem en verbeeld…

 

Lees hele stuk op: http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-04-19-kunskrels-van-die-kaap

 

2018-10-23T17:43:14+00:00