Ter illustrasie van die kunsproses

Beeld:

Die kunstenaar Elise Cilliers by die oorspronklike gipspanele wat voorlopers was vir die panele van die marmerfries in die Heldesaal van die Voortrekkermonument wat die Groot Trek uitbeeld. Sy het opdrag gekry om afgietsels van al die oorspronklike panele te maak wat sal help om die geskiedenis te vertel van hoe die fries uiteindelik gemaak is.

Foto: Craig Nieuwenhuizen

 

Lees hierdie en ander interesante kuns stukke op: http://www.beeld.com/nuus/2014-04-10-ter-illustrasie-van-die-kunsproses

 

 

2014-04-11T00:00:00+00:00