fbpx

Uitstallings van Dumas se werk in Europa

Die Burger:

 

Die mees omvattende oorsigtentoonstelling tot nog toe van die Suid-Afrikaanse boorling Marlene Dumas se werk open in September vanjaar in die Stedelijk Museum in Amsterdam voordat dit in Februarie volgende jaar in Londen se ­Tate Modern open.

Die kunstenaar, wat in Kaapstad aan die kunsskool Michaelis gestudeer het, woon ­se- dert 1976 in Amsterdam…

Foto: Marlene Dumas

 

Lees hele stuk op: http://www.dieburger.com/vermaak/2014-08-05-uitstallings-van-dumas-se-werk-in-europa

 

 

 

2018-10-23T17:34:42+00:00