VOC-lesing oor fauna, Mauritius

Die Burger:

 

Die Stigting VOC bied die ­naweek ’n geïllustreerde ­lesing deur Ria Winters oor “Die fauna van Mauritius in beeld tydens die VOC” aan.

Dit sal Saterdag om 10:30 plaasvind in die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere te Sentraalplein 4, Pinelands.

‘n Blad uit die boek

Sy doen tans navorsing in die Kaapse Argief oor uitgestorwe diere van die Mauri­tius, indertyd ’n VOC-buitepos. Verskeie VOC-beamptes het destyds lyste en beskrywings van Mauritius se seldsame voëls, visse en reptiele na die Kaap gestuur.

Haar boek A treasure of endemic fauna of Mauritius and Rodriques het in 2011 verskyn. )  ’n Donasie van R20 per ­persoon word gevra.

 

Woorde: http://www.dieburger.com/vermaak/2014-01-14-voc-lesing-oor-fauna-mauritius

Prent: http://www.parrotsinart.com/bookfaunamauritius.html

2018-10-23T17:06:51+00:00